2022

2021

Roedtan Bul Veiling 12 November 2021 Bull Auction Roedtan

Algemeen 2020 General

Algemeen 2019 General

2018

2017

VERSE -  2016 - HEIFERS

ALGEMEEN - 2016 - GENERAL

NUUS - NEWS - Augustus 2015

Gedurende 2015 het Questavest deelgeneem aan die Memel Boere Vereniging se jaarlikse voerprojek wat op die 26ste Augustus ten einde geloop het. Met die Skou en Veiling wat op die 26ste Augustus plaasgevind het. Die beoordeling het op die 25ste Augustus plaasgevind. Questavest het 5 Afrika Huguenot kruis kalwers ingeskryf vir die 2015 projek.

Kompetisie was sterk en die beoordeling was streng. Daar is noukeurig gekyk na die syfers en elke dier was maandeliks geweeg.

Met die beoordeling het Questavest Afrika Huguenot stoet baie goed gevaar! Die enkel klas vir 500kg en op het Questavest se inskrywing 'n baie goeie derde plek behaal! Met die algehele voertydperk GDT (gemiddelde daaglikse toename) het Questavest tweede gekom in albei die kategorie, naamlik enkel bees en groep!

Dis 'n groot prestasie vir die stoet en ons kyk reeds na volgende jaar se projek!

                                Koeie en kalwers - Cows and calves


                               Karkas voorbeelde - Carcass examples


Uitslag persentasie van 61% - Cold slaughter weight of 61%. Geen hormone - No hormones.

                                         Jong verse 2013 Young heifers


Make a free website with Yola